
Elizri Malan
Ek was twee jaar oud toe ons na Bloemfontein verhuis het van Middelburg in die Oos-Kaap. Daarom sal ek wil glo dat ek ‘n Bloemfonteiner in murg en been is. Ek was in Laerskool Fichardtpark waar ek begin het met redenaars. Redenaars het my baie lief gemaak vir praat. Daarna is ek na Hoërskool Jim…
Program tyd
12:00 - 15:00
Saterdag