
Chané van den Heever
In 2017 het Chané matriek voltooi in die pragtige kusdorpie Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Sy het daarna na Bloemfontein verhuis om haar voorgraadse studies in Taalpraktyk, met spesialisasie in Afrikaans en Engels, aan die UV aan te pak. Na drie jaar het sy haar BA-graad behaal en onmiddellik met haar nagraadse studies in…
Program tyd
18:00 - 22:00
Donderdag