
Stephanie Strauss
Stephanie is gebore en getoë in Bloemfontein. Sy matrikuleer aan Oranje Meisieskool waarna sy ‘n graad in Kommunikasiestudies (Cum Laude) verwerf deur die NWU se Potchestroom Kampus. Sy keer terug na Kovies om haar Honneurs in Bedryfsielkunde te voltooi. Haar liefde vir drama en die kunste kom van ‘n jong ouderdom af! Sy voltooi haar…
Program tyd
06:00 - 10:00
Sondag