Hugo Pieterse

Hi ek is Hugo Pieterse,ek is gebore in Bloemfontein,het hier skool gegaan by HTS Louis Botha,en bly nog my hele lewe lank hier.Die Liewe Vader het my Geseen met 2 wonderlike talente.Rugby en Sing.Ek sing nog baie hier in Bloemfontein. Baie groot liefde vir Rugby,ek het Vrystaat U/19 akedemie gespeel en was ook gekies gewees…

Program tyd
12:00 - 15:00
Saterdag

Rabbedoe

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×