Zuané Joubert
Zuane Joubert is gebore in Klerksdorp maar was 1 jaar oud toe sy Bloemfontein toe verhuis het. Sy was op Uitsig laerskool en Hoërskool Sand du Plessis. Na skool het sy Drama en Kommunikasie gaan swot aan die Universiteit van die Vrystaat. Zuane doen die Op Reis program Saterdae van 12 tot 3 op Rosestad…
Program tyd
15:00 - 18:00
Saterdag