Nadia Pieters

Jou Nadia Pieters het die grootste deel van haar kinderlewe in Bosveld spandeer – vandaar haar liefde vir ‘n mooi sonsdergang en natuurlik kuiers om ‘n vuur. Sy is voltyds deel van die Rosestad Nuus-span maar jy kan Sondae, Maandae en Woensdae nader skuif wanneer sy 6 uur agter die mikrofoon inskuif hier by Rosestad…

Program tyd
18:00 - 22:00
Sondag

Skuif Bietjie Nader

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×