Sigaretpryse skiet die hoogte in

 Sigaretpryse skiet die hoogte in

Navorsing deur die Universiteit van Kaapstad toon dat die gemiddelde prys van sigarette met byna 250% gestyg het in vergelyking met die tydperk voor die inperking.

Sommige respondente sê pryse so hoog soos R300 per pakkie van 20, of R3 000 per karton van 200.

Bykans 30% van die respondente het aangedui dat hulle probeer het om tydens grendeltyd op te hou, hoofsaaklik weens die hoë pryse.

Slegs 11% van diegene wat probeer ophou het, het dit as gevolg van die verkoopverbod gedoen.

LeandreAdmin@