Skietwerk vir ‘n pypaanleg in Bloemfontein vind vanmiddag plaas

Die beplande skietwerk aan die westekant van Pellissier in Bloemfontein, weens die installasie van ‘n pyplyn na Bloemwater, soos vroeër vandeesweek deur Rosestad Nuus berig, vind vanmiddag plaas.

Volgens Rossouw Botes, DA-raadslid van die Mangaung-metro, sal, indien die proses volgens plan verloop, die aanlegging nie ‘n impak op die watertoevoer he nie.

Die straat naaste aan die skietwerk wat geaffekteer sal word, is Bitterbessiebosweg in Pellissier.

Luister na potgooie hieronder