Byna 200 skole is vanjaar in die Demokratiese Republiek van die Kongo gesluit weens die oorlog. Die land se regeringsmagte is in konflik met die M23-rebelle in die noorde van die land. D

ie kinderregte-organisasie, Save the Children, sê 540 skole het verlede jaar in die land gesluit weens die oorlog. Sommige van die skole het gesluit nadat hulle deur gewapende groepe oorgeneem is, ander is direk aangeval terwyl ander skole gebruik is om gemeenskappe wat deur die konflik geraak word, te herberg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×