Alhoewel die brand wat agter die Bloemfonteinse N1 vulstasie ontstaan het onder beheer gebring is, is daar steeds baie rook sigbaar in die gebied.

Die Militêre brandweer was aanvanklik op die toneel en het met behulp van AfriForum buurtwag se brandspanne die brand onder beheer gebring.

Die Vrystaat se sambreelbrandbeskermingsvereniging se Savage Breytenbach het aan Rosestad-nuus verduidelik dat dit nou slegs smeulende kole wat moeilik geblus word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×