‘n Soektog is aan die gang na ‘n 6-jarige seun wat in ‘n oop mangat in Soweto geval het. Johannesburgse noodpersoneel het Maandag die soektog begin nadat die kind se verdwyning aangemeld is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Pediater se skorsing opgehef na hewige reaksie van mediese gemeenskap

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×