Arsenal het op beweeg na tweede plek op die Engelse Premierliga punteleer, na hulle die Noord-Londen derby teen Tottenham met 1-0 gewen het.

Die wittebrood vir Liverpool se nuwe afrigter, Arne Slot, is intussen verby, na hulle met 1-0 vasgeval het teen Nottingham Forrest.

Callum Hudson-Odoi se doel het gesien dat Forrest vir Liverpool vir die eerste keer sedert 1969 klop.

En dan laastens het Man City hulle vierde agtereenvolgende oorwinning deurgetrek met ‘n 2-1 uitslag teen Brentford.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×