SOKKER – Goeie nuus vir Suid-Afrikaanse sokker ondersteuners is dat Bafana Bafana vir volgende jaar Afrika Nasies- beker toernooi gekwalifiseer het toe hulle Liberië gisteraand in die hoofstad Monrovia met 2 – 1 geklop het.

Die Suid-Afrikaners is bo-aan die punteleer saam met Marokko wat ook reeds hul plek in die eind-toernooi bespreek het.

Die Afrika Nasies toernooi wat in die Ivoorkus aangebied word gaan 24 lande in Januarie en Februarie 2024 huisves waar al die wedstryde in 5 gasheerstede gespeel gaan word.  

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×