SOKKER  – Suid-Afrika se sokkerspan die Bafana Bafana is oorgehaal vir die naweek se kwarteindronde wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen die Kaap Verdiese Eilande.

Die 2 lande het ook nog net 1 keer mekaar in diè Afrikabeker-toernooi in 2013 aangevat toe diè tweestryd in die FNB stadion gelykop geëindig het met 1 – 1.

In die 4 Wêreldbeker-kwalifiserings wedstryde wat tot dusver gespeel is, is dit ook presies gelyk: Elke span het 2 gewen en 2 verloor.

*Die wedstryd begin môreaand om 22:00 (SA Tyd).

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×