SOKKER – Suid-Afrika se nasionale sokkerspan – die Bafana Bafana – is oorgehaal vir die FIFA toernooi en sal met ‘n voltallige span in Algerië deelneem.
Bafana is reeds Woensdagaand in hul 1ste wedstryd in aksie teen Andorra in diè loodsprojek van diè wêreldbeheerliggaam se toernooi en pak dan die gasheerland weer 5 dae later.
*FIFA se doelwit met diè toernooi is om te sien hoe die verskillende konfederasies met mekaar kan saamwerk wanneer diè beplande nuwe reeks amptelik in 2026 afskop.