Bafana Bafana sal ‘n nuwe leier hê in hulle wedstryd om kwalifisering vir die Afrikanasies-beker.

Die middelveld speler, Themba Zwane, neem die kapteinskap oor by Ronwen Williams vir hulle stryd teen Uganda waar Williams nog herstel van ‘n ‘n operasie wat hy ondergaan het na hy verlede seisoen probleme begin optel het met sy skouer.

Bafana en Uganda ontmoet mekaar Vrydagaand by die Orlando-stadion in Soweto waar diè wedstryd om 18:00 afskop.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×