Barcelona het Dinsdagaand ‘n indrukwekkende oorwinning verdien oor Benfica in hulle UEFA Kampioeneliga kragmeting.

Barca het basies heel aand die wedstryd gejaag, met Benfica wat danksy ‘n eerste helfte driekuns van Vangelis Pavlidis ‘n twee doel voorsprong geniet het.

Die wedstryd is op sy kop gedraai in die laaste paar minute met Robert Lewandowski wat die telling 4-3 maak, toe Eric Garcia wat sake gelyk trek op 4-elk, voor Raphinha in die 96ste minuut die 5-4 wen vir Barcelona verdien het.

Intussen het Aston Villa met 1-0 vasgeval teen Monaco, Dortmund het met 2-1 verloor teen Bologna, en Liverpool kon vir LOSC met 2-1 verslaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×