Brasilië is in stryd om tyd gewikkel om vir die 2026 Wêreldbeker-toernooi te kwalifiseer nadat die span met ’n vlaag van beserings sit.
Die afrigter Dorrival Junior het sleutelspelers soos die doelwagter Allison en verdedigers Bemer , Eder en Guilherme Arana sowel as die doelskiter Vinicius Junior wat tans buite aksie is.
Indien die vyfmalige Wêreldbeker-kampioen die naweek teen Santiago vasval is daar ’n groot kans dat die Canarinho nie deel van die wêreld se grootste sokkerskouspel oor twee jaar in Kanada , Mexiko en die VSA gaan wees nie.