Bafana Bafana se doelwagter en kaptein, Ronwen Williams, het drie benoemings in die 2024 Confederation of African Football (CAF)-toekennings ontvang.

Williams is benoem vir die speler van die jaar, doelwagter van die jaar en interklubspeler van die jaar.

Die benoemings volg op die speler se uitstekende vertonings vir beide die nasionale span en sy plaaslike klub Mamelodi Sundowns.

Die CAF-toekennings word in Desember in Marokko gehou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×