SOKKER – Die eerste rondte van die 2024/25 Engelse Premierliga seisoen het Maandagaand afgesluit met ‘n 1-elk gelykop uitslag tussen Leicester City en Tottenham.

Die twee spanne het by die King Power-stadion ontmoet, en dit was Spurs wat die voortou kon neem deur Pedro Porro in die 29ste minuut.

Sake was weer gelyk getrek in die tweede helfte deur Jamie Vardy.

Dit was Leicester City se eerste wedstryd terug in Engeland se top sokker liga, na hulle verlede jaar in die Kampioenskaps-reeks meegeding het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×