In die Nedbank beker voorlopige rontes speel Dikgosi FC teen Mangaung Unite.
Die wedstyd is geskeduleer vir Saterdag om 15:00 in die Mashaeng Stadion in Fouriesburg.
Volgens die Mangaung Unite Facebook bladsy het Dikgosi FC in ‘n media vrystelling gedeel dat hulle die toegangs fooi van R20 geskrap het.
error: Inhoud is beskerm !!