SOKKER – Aanhangers van Espanyol was na afloop van die eindsryd teen Barcelona warm onder die kraag nadat diè span se feestelike aktiwiteite op die veld nie goed afgegaan het met diè plaaslike ondersteuners nie.
Barcelona – wat Espanyol in Sondag se La Liga-eindstryd met 4 – 2 geklop het – het na die eindfluitjie geblaas is reeds op die veld begin feesvier en waar die besoekers ook toe die hasepad moes kies om die partytjie in die kleedkamer verder te gaan voortsit.
Volgens Xavi Hernandez – die wenspan se afrigter – moes sy spelers seker meer bedag gewees het op die feit dat hulle weg gespeel het maar verstaan dat die manne “spontaan” opgetree het aangesien dit ook hul eerste titel sedert 2019 was en is ook vir die 1ste keer in hulle geskiedenis as Spanje se top klubspan gekroon.