SOKKER – Die Suid-Afrikaner Lyle Foster het ook ’n mylpaal bereik nadat hy sy 1ste doel aangeteken het in die Engelse Premier sokkerliga.
Die 22-jarige Bafana speler wat vir Burnley uitdraf het die 1ste S.A. speler sedert Steven Pienaar geword wat diè uitsonderlike prestasie vir Everton in 2013 kon vermag het om die doelhok in die hierdiè prestige liga te kon vind.
Dit was egter ’n bittersoet doel aangesien die nuut gerelegeerde Burnley met 1 – 3 ten Aston Villa die onderspit moes delf.