SOKKER – Zambië se vroue sokkerspan – oftewel die Copper Queens –  het ook geskiedenis gemaak deur ‘n  1ste oorwinning in ’n Wêredlbeker toernooi te kon behaal toe deur Costa Rica met 3 – 1 te troef.

Die enigste twee onoorwonne spanne in Groep C Japan en Spanje het mekaar versigtig uitgekyk maar na die 1ste 45 minute was Japan reeds met 3 doele voor. Met 4 minute se amptelike speeltyd oor het Mina Tinaka die sout nog verder ingevryf waar die Nadeshikos uiteindelik met 4 – 0 kon seëvier.

Japan kom nou in die uitklopronde teen Noorweë te staan wat 2de geëindig het in Groep A .

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×