Die Engelse Premierliga klub Manchester City het bevestig dat die middelveld speler Rodri ‘n ligament in sy knie beseer het.

Dit het gebeur in die afgelope naweek se kragmeting teen Arsenal.

Volgens afrigter Pep Guardiola is daar bevestig dat Rodri se besering nog geassesseer word en dit is onseker hoe lank hy op die kantlyn sal wees.

error: Inhoud is beskerm !!