SOKKER – Manchester City sal na verwagting hierdie seisoen se Champions League wen.

Dit is die voorspelling deur sportjoernalis, Phil McNulty.

Volgens McNulty sal Manchester City na verwagting die beker behou terwyl Arsenal tweede en Liverpool derde sal volg.

Hy voorspel ook ’n trae vyfde plek vir Manchester United.

Hy sê dit is te wyte aan die feit dat United geen aankope gemaak het wat as spelwisselaars beskou kan word nie en die besering van die nuwe tiener sentrale verdediger, Leny Yoro, kan hul vertoning beïnvloed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×