SOKKER – Oekraïne wat reeds vir 2 lange jare met Rusland in ’n erge oorlog gewikkel is  het die lig op ’n donker randjie so effens laat deurskyn vir diè land se inwoners nadat hy vir die Euro 2024 sokker-toernooi gekwalifiseer het.

Oekraïne was in die finale kwalifiserings-wedstryd teen Ysland betrokke en moes eers ’n agterstand uitwis voordat hy uiteindelik met 2 – 1 kon seëvier. Dit is ook die 4de agtereenvolgende keer dat diè land deurding na die eindtoernooi.

*Die Blue-Yellows  speel hul 1ste wedstryd in Groep E  teen Roemenië in München op die 17de Junie.

error: Inhoud is beskerm !!