SOKKER – Die Engelse sokker ster, Phil Foden, is aangewys as die Professionele Sokkerspelersvereniging se Speler van die Jaar.
Foden het ‘n groot rol gespeel vir Manchester City verlede jaar en om hulle te help tot ‘n vierde agtereenvolgende Engelse Premierliga titel.
Die 24-jarige het 19 keer die agterkant van die doelhok gevind, waar hulle op die laaste dag van die seisoen vir Arsenal verby gevat het op die punteleer om die titel weer te verower.