Real Madrid het geskiedenis gemaak deur die eerste sokkerklub te word wat oor die € 1 miljard se inkomste in ‘n enkele seisoen gemaak het.

Dit kom na hulle drie titels in die 2023/24 seisoen gewen het naamlik die Supercopa de Espana , die La Liga  titel en UEFA  Kampioeneliga  trofee.

Verder is hulle ook inkomste opgestoot uit wedstryd kaartjie verkope na hul Bernabeu-stadion se opknappingswerk voltooi is.

Real Madrid het vir Manchester City geklop vir die top posisie met diè Engelse Premierliga klub wat ‘n inkomste van € 838 miljoen genereer het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×