Die Poolse sokkerster, Robert Lewandowski, het gedurende Barcelona se 3-0 wen oor Brest in hulle UEFA Kampioeneliga kragmeting by die Barcelona Olimpiese Stadion sy honderdste doel in die kompetisie aangeteken.
Die 38-jarige was in die 10de minuut die bal gegee en is vertrou met ‘n strafskop poging, waarna hy die Nederlandse doelwagter, Marco Bizot gemaklik geklop het.
Lewandowsi word slegs die derde speler om honderd Kampioeneliga-doele aan te teken.
Hy sluit hom aan by Lionel Messi en Cristiano Renaldo in die eksklusiewe groep.
Renaldo het 140 doele en Messi 129.