Die afrigter van Bafana BafanaCHugo BroosChet vir Ronwen Williams in sy groep van 23 spelers ingesluit wat in twee agtereenvolgende wedstryde teen die Kongo te staan sal kom wat sal dien as kwalifisering wedstryde vir die 2025 Afrikanasies-beker.
Williams wat die kaptein en doelwagter is was nie beskikbaar vir Bafana vir hulle wedstryde teen Uganda en Suid-Sudan nie weens ‘n skouer besering.
Volgens Broos is hy gelukkig dat Ronwen terug is en dat enige afrigter gelukkig sal wees met ‘n doelwagter soos hy in die span te hê.
Die eerste wedstryd teen die Kongo sal op Vrydag 11 Oktober beslis word by die Nelson Mandela Baai Stadion.