Manchester United het bevestig dat Ruben Amorim die span se nuwe afrigter is.

Dit is bevestig deur die klub se raadslid Sir Dave Brailsford.

Amorim gaan nie dadelik die skuif na die Rooi Duiwels maak nie en luidens berigte sal diè  Portugese breier nog by Sporting afrig tot volgende maand se Internasionale breek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×