Die Egiptiese speler Mo Salah sê hy is teleurgestel in Liverpool wat nog nie ‘n aanbod gemaak het om sy kontrak te verleng nie.

Die 32-jarige se kontrak verstryk aan die einde van die seisoen met Salah wat reeds vanjaar 12 doele aangeteken het vir die Reds.

Liverpool is tans die voorlopers in die Engelse Premierliga agt punte voor Manchester City.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×