Leiers van die Solidariteit-beweging erken dat talle aangeleenthede in die land kommer wekkend is, maar glo vas dat nie alles verlore is nie. Die president sal na verwagting, voor volgende week se kiesdag, die omstrede Bela-wetsontwerp onderteken. Die Nasionale Gesondheidsorgversekeringswetsontwerp, wat reeds bekragtig is, tel ook onder aangeleenthede wat tot kommer onder die land se mense bydra.

Solidariteit sê ‘n positiewe ingesteldheid egter mag nooit wyk nie. Die uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, Hannes Noëth (uitspraak – nuut), sê Suid-Afrikaners was nog altyd veerkragtig

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×