Die vakbond Solidariteit lewer ʼn pleidooi vir die verlenging van Suid-Afrika se lidmaatskap van die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede, beter bekend as die Agoa-ooreenkoms. Die vakbond vra vir ʼn verlenging van nog 10 jaar.

Die huidige Agoa-handelsooreenkoms is slegs geldig tot aanstaande jaar. Die verlenging van die ooreenkoms is onderhewig aan ʼn besluit van die Amerikaanse kongres. Die vakbond sê nagenoeg 30 000 van sy lede word direk deur die ooreenkoms geraak.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×