Die vakbond Solidariteit het die waansinnigheid van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) opnuut in sy kommentaar aan die Nasionale Raad van Provinsies uitgelig. Die sperdatum vir kommentaar daaroor is vandag. Solidariteit het sy stem dik gemaak oor die NGV en voer aan dat dit onbekostigbaar, onuitvoerbaar en onnodig is. Volgens die hoof van Solidariteit se Navorsingsinstituut, Connie Mulder, behoort elkeen van die drie redes op hulle eie swaar genoeg te weeg om die NGV te laat vaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×