Aan die hand van die vakbond Solidariteit se jongste bankkosteverslag, raak die land se kommersiële banke toenemend meer deursigtig.

Solidariteit se navorsingsinstituut merk ook op dat mededinging onder banke aan die toeneem is. Theuns du Buisson, ekonomiese navorser van die instituut, sê banke wend ook lojaliteitsprogramme om kliënte te lok met beloningstrukture.

Meer Suid-Afrikaanse banke bied ook nou bankdienste teen vasgestelde maandelikse tariewe aan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×