Die vakbond Solidariteit het ’n beroep op Amerikaanse president, Donald Trump, gedoen om druk op Suid-Afrika uit te oefen om die Wet op Grondonteiening af te skaf.

Die vakbond het ’n video van 12 minute op YouTube geplaas, waarin die uitvoerende hoof van Solidariteit, Dirk Hermann, die nuutgetekende wet as rasgebaseerd bestempel.

Hermann het bygevoeg dat die vakbond ‘n veldtog teen die wette sal loods en dat Solidariteit ook G20-lande gaan kontak.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×