Solidariteit het ‘n hofstryd gewen teen die regering se aanstelling van Kubaanse ingenieurs in Suid-Afrika.

Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die destydse minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, se aanstellings in 2020 was onregmatig en grondwetlik ongeldig.

Die departement moet ook die regskoste betaal. Solidariteit se adjunk-uitvoerende hoof, Anton van der Bijl, het beklemtoon Suid-Afrikaners word oor die hoof gesien ter wille van duur buitelandse werkers, wat ongeveer R75-miljoen kos.

het die behoefte aan behoorlike prosesse in toekomstige aanstellings beklemtoon.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×