Die 2024 Paralimpiese Spele is gisteraand geopen in Parys, wat 11 dae se sport aksie in die stad afskop.
Die Spele is geopen deur die President van Frankryk, Emmanuel Macron.
Vierduisend-400 atlete van 168 nasies is amptelik in Parys verwelkom deur 30-duisend toeskouers.