SPORT – Die Suid-Afrikaanse Sport Vereniging se Nasionale Kampioenskappe vir Fisiese Gestremdes het ook heelwat hoogtepunte die afgelope naweek in Bloemfontein opgelewer.
Daar sal in onder meer in Judo , Krag Gewig Optel, Boccia , Fietsry , Swem , Atletiek en Doelbal meegeding word.
Ricardo Fitzpatrick (Foto) was as die Senior sowel as die Algehele Wenner aangewys.
*Van die land se top sportsterre sal tot Maandag in aksie sal wees by verskeie venues regoor die Rosestad.