SPORTSKIET –  Die Wêreld Langafstand Skiet-Kampioenskap is ook Donderdag by die Genl. De Wet skietbaan buite Bloemfontein afgehandel met ’n Suid-Afrikaner wat silwer in die Veterane afdeling ingepalm het.

David Dodds wat in die ouderdomgsgroep Veterane Bo 60 deelgeneem het – het geskiet oor afstande van 800m en 900m en kon uiteindelik spog met ’n telling van 241 punte uit ‘n moontlike 250.

*Die wenner was die Australiër Jim Bailey wat Dodds met slegs 3 punte geklop het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×