Staatsprokureurs wat president Cyril Ramaphosa verteenwoordig, het ‘n aansoek by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien waarin gevra word dat Ramaphosa se antwoorde op die openbare beskermer se ondersoek na die Phala Phala-plaashek-aangeleentheid nie na die media gelek word nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Phala Phala-sage: Openbare beskermer beplan glo om Ramaphosa te dagvaar

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×