Die organiseerders van die Statebond Spele het bevestig dat pluimbal en hokkie nie sal deel vorm die Spele in Glasgow in 2026 nie.
Dit is Dinsdag aangekondig dat die program vir die Spele verminder is na 10 sporte.
Dit sluit stletiek en swem as vereistes in sowel baan fietsry, boks en gimnastiek.
Glasgow het in 2014 laas gasheer gespeel vir die Statebond Spele met diè Spele in 2026 wat tussen 23 Julie en 2 Augustus sal plaasvind.