Statistieke Suid-Afrika sê die verbruikersprysinflasie het op ‘n jaargrondslag gestyg van 3% in September tot 3,3% in Oktober

Statistieke Suid-Afrika sê die verbruikersprysinflasie het op ‘n jaargrondslag gestyg van 3% in September tot 3,3% in Oktober.
Op ‘n maandgrondslag het in inflasie in Oktober met 0,3% gestyg, teenoor 0,2% in September.
Die rand het intussen met ‘n halwe persent versterk teen ander belangrike geldeenhede en het vroeër teen R15,11 teen die Amerikaanse dollar verhandel.

Luister na potgooie hieronder