Beperkte toegang bemoeilik die taak van brandbestryders wat in sterk wind probeer om ‘n veldbrand by Spitskop in Langenhovenpark, onder beheer te kry.

Die brandweer, asook Working of Fire is na die toneel ontbied. Die publiek word gevra om asseblief die omgewing sover moontlik te vermy.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×