Die student van die Oos-Kaap wat verkeerdelik veertien miljoen rand van die
Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) ontvang het en toe meer as
800-duisend rand daarvan spandeer het, is skuldig bevind aan diefstal.Die student van
die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha, Sibongile Mani, is vanmiddag in die
Streekhof in Oos-London skuldig bevind. Die datum van haar voorvonnisverrigtinge
moet nog vasgestel word.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×