Tot soveel as 87 000 universiteitstudente, wie se studies deur die Nasionale Finansiële Hulpskema betaal word, kan dalk volgende jaar hul befondsing kwyt weens.
Indien die nasionale tesourie met sy beplande begrotingsbesnoeiings voortgaan, kan hierdie aantal studente teen 2025 tot 121 000 styg.
Maroela Media meld sedert die hulpfonds se aansoekperiode op 21 November begin het, het die skema reeds meer as 205 000 aansoeke ontvang.