Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika het hulself daartoe verbind om voort te gaan om bilaterale betrekkinge tussen die twee lande te versterk. President Cyril Ramaphosa en President Joe Biden het gister tydens ‘n telefoongesprek die wedersydse verbintenis uitgespreek. Biden het Ramaphosa gebel om hom met sy herverkiesing en die suksesvolle vorming van die regering van nasionale eenheid geluk te wens.

Ramaphosa dien sy tweede termyn nadat hy ná die verkiesing van 29 Mei in die parlement herkies is. Die woordvoerder van President Ramaphosa, Vincent Mangwenya, sê
Biden het sy steun aan die nuwe administrasie toegesê.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×