Suid-Afrika het sy hoogste getal daaglikse infeksies van die Covid-19 virus aangemeld

Suid-Afrika het sy hoogste getal daaglikse infeksies van die Covid-19 virus aangemeld.

Volgens die Departement van Gesondheid is 24 270 positiewe gevalle in die laaste 24-uur aangemeld.

 

 

Die Nasionale Instituut vir Sekerheidstudies sê meer as 2-miljoen Coronavirus infeksies is sedert die uitbreking van die pandemie aangemeld.

‘n Verdere 303 sterftes is aangemeld wat die sterftesyfer op 61 332 te staan bring.

Luister na potgooie hieronder